Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction
|
Buy Now
Man Sonder Weerga (Afrikaans, Paperback)
Price: R310
Discovery Miles 3 100
|
|
Man Sonder Weerga (Afrikaans, Paperback)
Series: Romanza Omnibus
(sign in to rate)
Price R310
Discovery Miles 3 100
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Bets Smith is een van Afrikaans se gevestigde skrywers. Behalwe vir
romanses, skryf sy ook spanningsverhale.
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Bets se vorige
Romanzas, Die towerformule, Liefste Valentyn en Engel sonder vlerke.
Die towerformule:
Esti se nuwe huisbaas op die Noord-Kaapse dorpie verwar haar. Is
Bernhard Ehmke die beer, wat hom oor vroue ontferm, of die wolf, wat
harte verorber? Maar beer of wolf, dié dokter sal haar nie ook meesleur
nie.
Liefste Valentyn:
Elvira vermoed lankal Marius gebruik haar. Die hospitaalgange dreun oor
hom en die baas se dogter. Reuel, die nuwe chirurg, wil Marius jaloers
maak, en Elvira wonder – is sy verpletter? Of dalk verlig?
Engel sonder vlerke:
Minette se laaste studiejaar ontaard in ’n nagmerrie toe sy self moet
sorg vir elke sent wat sy benodig. Sy waardeer beslis nie die
enigmatiese dokter Hugo Storm se ongevraagde inmenging in haar lewe –
of haar hart – nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn
Hardcover
(1)
R323
Discovery Miles 3 230
Storm Tide
Wilbur Smith, Tom Harper
Hardcover
R531
Discovery Miles 5 310
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R394
Discovery Miles 3 940
The Prophets
Robert Jones Jr
Paperback
(1)
R518
R404
Discovery Miles 4 040
The Familiar
Leigh Bardugo
Paperback
R380
R351
Discovery Miles 3 510
Booth
Karen Joy Fowler
Paperback
R463
R366
Discovery Miles 3 660
I Am Pandarus
Michiel Heyns
Paperback
(2)
R340
Discovery Miles 3 400
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.