Toe haar oorheersende aanstaande Renske se onderwysloopbaan ruïneer,
bied haar peetma seer flating ’n nuwe begin. Saam met die huis op
Soutbosb aai erf Renske vir Tippie, die opt elhond, en die buurman,
Rocco du Randt.
Weens haar vorige ondervinding verwar Renske Rocco se sorgsaamheid
aanvanklik met voorskriftelikheid. Maar die troeteldiere dwing hulle
toenemend in mekaar se geselskap sodat ’n gemaklike vriendskap tog
ontwikkel.
Sal hulle betyds besef die lewe is te kosbaar om op misv erstande te
vermors?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!