Books > Sport & Leisure > Humour > Cartoons & comic strips
|
Buy Now
50 Jaar Met Fred - Fred Mouton se Beste Spotprente (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R256
Discovery Miles 2 560
You Save: R64
(20%)
|
|
50 Jaar Met Fred - Fred Mouton se Beste Spotprente (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R320
Loot Price R256
Discovery Miles 2 560
You Save R64 (20%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Met sy fyn oog sien Fred Mouton álles raak. Sy vlymskerp spotprente
lewer raakvat sosiale kommentaar en is al vir 50 jaar stapelvoedsel vir
duisende Afrikaanse koerantlesers. 50 Jaar met Fred bevat meer as 400
van sy beste sketse en etse. Met sy fyn oog sien Fred Mouton álles
raak. Sy vlymskerp spotprente lewer raakvat sosiale kommentaar en is al
vir 50 jaar stapelvoedsel vir duisende Afrikaanse koerantlesers. 50
Jaar met Fred bevat meer as 400 van sy beste sketse en etse. Die boek
is as’t ware ’n aaneenlopende strokiesprent van Suid-Afrika se wel en
wee oor die afgelope vyf dekades – dit dek alles van groot politieke
storms en sportdramas tot omstrede figure en huismoles.
In sy sketse wys Fred ook die alledaagse dinge wat mense raak. Die
droogtes en die landreën, inflasie wat elke keer net-net voor die
verbruiker by die petrolpomp opdaag, die Springbokke wat verloor en dan
weer wen. Fred het tussendeur ook vir Landbouweekblad, Huisgenoot, Weg!
en dosyne ander publikasies geteken. Sy humor is kurkdroog, sy sketse
komies – en soms ontstellend, maar altyd só bekend.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.