Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die
Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners.
Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die
lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies
het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die
polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ’n groepie
niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat al stywer span..
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!