Hoera vir heldhaftige honde
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregteaktivis en
joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!
Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak
vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Daar is net een
probleem: Hik, die hondjie wat Lea gered het, wil net nie die toertjies
leer nie! En Lea se ma het gesê as Hik nie maniere leer nie, dan moet
hulle hom opgee om aangeneem te word ...
Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is
wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins.
Sy en haar maats moet iets doen om hulle te red voor dit te laat is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!