Kinders van die aarde is 'n bundel toeganklike kortverhale gemik op
die jong leser. Die interessante verskeidenheid temas en die
veelheid van vertelstyle - deur 'n keur van ons beste skrywers -
sal jong lesers se lees- en leefwereld wonderlik verruim. Charles
Fryer, die samesteller, is ook 'n bekende digter en literere
redakteur.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!