Bykans dertig jaar was die verteller veldwagter in Namibie. Hy het
’n obsessie gehad met die wilde, ongetemde Afrika waar ’n mens
ongebonde kan lewe. Maar intussen het die wildernisse waarin hy
geswerf het, begin verander. As safarigids was hy deel van hierdie
verandering. Hy het wilde plekke help toeganklik maak vir mense.
Saam met daardie mense het stropers gekom. In Plunderwoestyn word
vertel oor die stryd teen stropers in Namibie en is gebaseer op
Christiaan Bakkes se lewe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!