Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Elle Omnibus 1 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R275
Discovery Miles 2 750
You Save: R45
(14%)
Other Buying Options
Seller Price
R415
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Elle Omnibus 1 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Series: Elle Omnibus, 1
(sign in to rate)
List price R320
Loot Price R275
Discovery Miles 2 750
You Save R45 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat
voorlê. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel:
1. Beskaafde mense hou nie vakansie in 'n tent in die diepste
bosse van Botswana nie.
2. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die
Mosterts, kom sak en pak saam.
3. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige,
kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee
koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir háár, Elle-Belle. Geen
normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie.
Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop 'n nare geheim
oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter
leer ken.
Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos 'n doodsvonnis. Want
terwyl haar ouers 'n jaar lank oorsee werk, moet sy na 'n ander
skool toe gaan. 'n Meisieskool. 'n Superstreng meisieskool. Boonop
is haar selfoon doodstil terwyl sy die heeltyd wens Alex se naam
wil op die skerm flits.
Het hy ná hul Botswana-vakansie heeltemal van haar vergeet? Het
die blikkie kondensmelk wat hy daardie aand vir haar gegee het, dan
heeltemal niks beteken nie? In Blou sjokolade vind Elle tot haar
skok uit dat die orkestoer Frankryk toe, waarna sy so lank reeds
uitsien, afgestel is.
Dit beteken sy gaan waarskynlik die hele vakansie alleen by die
huis sit en kyk hoe die grasperk doodryp, want haar ma en pa is op
’n navorsingsending na Antarktika. Maar dan kry Elle die kans om
die Otter-wandelpad te gaan stap saam met haar kamermaat, Refi, die
aantreklike Mostert-boeties, Alex en Divan, en drie kinders wat
kanker gehad het.
Sommer gou vind Elle uit die Otter is beslis nie vir sissies nie –
en twee aantreklike ouens op die staptog laat boonop haar hart
vreemde dinge doen ...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.