Italiaanse sywurmboere word ingevoer om 'n sybedryf te kom vestig
in Gouna se boswereld, maar moerbeibome verseg om in die potklei te
groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante
geteister deur reen, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer
verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in
die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is 'n
bosmens met 'n onregeerbare dogter en 'n kop vol planne - die
eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op 'n skip kry, terug Italie
toe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!