Die Spaanse digter Pablo Neruda is ’n reus op die verhoog van die węreldletterkunde. De Waal Venter, Afrikaanse digter en skrywer, bring met hierdie wye keuse van vertalings die sorgsame en elementele węreld van Neruda met groot toewyding aan die Afrikaanse leser.
Die woorde van ʼn digter en ʼn vertaler het mekaar hier gevind. Die Afrikaanse gevoels- en dinkwęreld word met hierdie bundel vertalings deur de Waal Venter eindeloos verruim.
Hierdie is ’n tydlose werk, toeganklik en leesbaar met ’n vars inslag!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!