Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
|
Buy Now
Willem Poprok: Gr 8 (Afrikaans, Paperback, School ed)
Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720
You Save: R28
(14%)
|
|
Willem Poprok: Gr 8 (Afrikaans, Paperback, School ed)
(sign in to rate)
List price R200
Loot Price R172
Discovery Miles 1 720
You Save R28 (14%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste
drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die skool eerder 'n
nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis
hulle pond vleis van hom: Daar is die vreemde karakters in die
kunsklas waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter
wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt, en die simpel
kompetisie waarvoor sy broers hul pa wil inskryf. Dalk is juffrou
Blom reg: Partymaal moet jy jou eie kop volg. En sy behoort te
weet, want sy kan 'n rugbybal skop dat dit klein word. Willem
Poprok is bekroon met 'n Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur (2009),
die M.E.R.-Prys vir Jeugliteratuur (2011) en die Scheepersprys vir
Jeugliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Willem Poprok is
goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale
Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is
bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe
vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal.
Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.