Tom teken 'n tier na sy besoek aan die kunsgalery. Daardie nag stap die tier uit
die prent teen die muur tot langs hom en spin: "Kom ons gaan stap!" Tom is
bang, maar die tier stel hom gerus. Hierdie verhaal, geïnspireer deur Henri
Rousseau se skildery Tier in 'n tropiese storm (Verras!) sal kinders help om vrese
te oorkom, nes Tom op sy nagtelike uitstappie met 'n tier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!