0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction

Buy Now

Die Vrywilligers (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R239
Discovery Miles 2 390
You Save: R61 (20%)
Die Vrywilligers (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach

Die Vrywilligers (Afrikaans, Paperback)

Malene Breytenbach

 (sign in to rate)
List price R300 Loot Price R239 Discovery Miles 2 390 You Save R61 (20%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Met die aanvang van die Anglo-Boereoorlog besluit Robert Campbell, ’n dokter in Pretoria, en sy aptekersvriend, Thomas Park, om ’n ambulans na die gevegsfront te stuur. Campbell se dogter, Eleanor, saam met Thomas se dogter, Mary, en hul buurvrou, Martha, sluit aan as verpleegsters.

Dr. Campbell se seun, Rory, onderbreek sy mediese studies in Skotland om by die ambulanspoging aan te sluit. Op pad na Pretoria ontmoet hy drie Russe wat as vrywilligers aan die Boerekant gaan veg, insluitend Ivan van Sint Petersburg.

Soos die oorlog groei en baie gewondes in Eleanor se sorg kom, word haar geloof geskud deur die gruwels van die oorlog, die geweld en die verlies.

Wanneer Ivan in die Slag van Elandslaagte gewond word, versorg Eleanor hom. Gedurende hierdie tyd raak hulle verlief, maar hulle besef gou dat daar te veel struikelblokke tussen hulle liefde staan. Tydens die onrus van die oorlog word Eleanor mislei en sy glo dat Ivan gesterf het.

Ná die oorlog bly Eleanor ongetroud en help sy haar moeder as vroedvrou in haar praktyk. Maar, in 1919, verskyn Ivan weer ...

General

Imprint: LUCA
Release date: 2026
Authors: Malene Breytenbach
Dimensions: 230 x 150 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 272
ISBN-13: 978-1-77988-094-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian Fiction
Books > Christianity > Christian Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Promotions
Books > Promotion > New Reads > Afrikaans
Books > Promotion > New Reads > Fiction
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Historical
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-77988-094-4
Barcode: 9781779880949

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners