Books > History > African history
|
Buy Now
Die Kaapse helpmekaar - Bemiddelaar in Afrikaner opheffing, selfrespek en respektabiliteit (Afrikaans, Paperback)
Price: R573
Discovery Miles 5 730
|
|
Die Kaapse helpmekaar - Bemiddelaar in Afrikaner opheffing, selfrespek en respektabiliteit (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R573
Discovery Miles 5 730
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as
katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die
vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was
die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, ’n
bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was
dus ’n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As ’n
kredietverskaffer vir tersiere opleiding van Afrikaanse studente
vir meer as ’n honderd jaar, verteenwoordig die verhaal in ’n
sekere sin die verhaal van Afrikaners – van hul armblanke-status in
die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die
kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal
van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige
debatte rondom die finansiering van tersiere onderrig. Dit verskaf
’n Afrikaner-antwoord op ’n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging
wat, ten spyte van die verskil in konteks, ’n templaat en ’n
benadering voorhou waarby ’n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat
kan vind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.