|
Books > Fiction > General & literary fiction
|
Buy Now
Die Eilandbruid Se Sluier (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R249
Discovery Miles 2 490
You Save: R51
(17%)
|
|
|
Die Eilandbruid Se Sluier (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R300
Loot Price R249
Discovery Miles 2 490
You Save R51 (17%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Chrisanne Alberts het haar hele lewe gewerk om die bitterheid van die
verlede en verwerping agter haar te los. As ’n grootwithaainavorser is
sy gewoond aan die wêreld van wetenskap, maar sy dra swaar aan die
verlies van haar ouers, haar broer, en die skuld wat daarmee saamgaan.
Nadat sy as voog van haar broerskind aangestel is, bevind sy haar op ’n
nuwe lewenspad wat haar terugneem na die afgeleë dorp, Albatroshoek.
Hiér het sy en haar kleintydvriendinne, Reinet en Essie, saam
grootgeword en trauma beleef. Wanneer ’n moordwalvis sy weg na
Albatroshoek vind, bring hy verandering saam, en alles wat Chrisanne
geglo het oor die balans van die see en haar eie lewe, word op die
proef gestel.
Die kluisenaar van Atlaseiland, Ben Benade, lei haar op ’n reis van
onthullings, en saam baklei hulle teen die uitbuiting van seebronne.
Maar Chrisanne moet al hoe meer gewigtige keuses maak ... Wat gebeur
met ’n vrou wat nie net haar mense verloor het nie, maar ook haar plek
in die wêreld, en haar eie geloof betwyfel?
Soos ’n sluier wat stadig gelig word, ontsluit haar verhouding met die
eilandkluisenaar al hoe meer van haarself. Saam soek sy en haar
vriendinne oplossings vir hul kleintydtrauma terwyl die geheime van die
dorp ontrafel.
En die vraag bly: Is jy die som van jou verlede en jou pyn, of is jy
wie God sê jy is? Geroep, gesalf, geliefd.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R365
Discovery Miles 3 650
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R383
Discovery Miles 3 830
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R361
Discovery Miles 3 610
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
The Lost Boys
Faye Kellerman
Paperback
R330
R227
Discovery Miles 2 270
North and South
Elizabeth Gaskell
Paperback
(2)
R250
R231
Discovery Miles 2 310
New Times
Rehana Rossouw
Paperback
(1)
R280
R259
Discovery Miles 2 590
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.