Elsa Joubert se strak joernalistieke beskrywing van die lewe van
die swartvrou Poppie Nongena is 'n aangrypend menslike portret en
tegelyk ook 'n belangrike stuk hedendaagse geskiedskrywing. Van die
boek is gese dat die Afrikaner hierna nooit weer sal kan se: "Maar
ons het nie geweet nie!" Dit is met nie minder as drie pryse
bekroon nie: die Luytprys, die Hofmeyrprys en die CNA-prys.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!