Books > Fiction > General & literary fiction
|
Buy Now
Arendsvlerke Vir Siebert (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R272
Discovery Miles 2 720
You Save: R18
(6%)
Other Buying Options
Seller Price
R364
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Arendsvlerke Vir Siebert (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R290
Loot Price R272
Discovery Miles 2 720
You Save R18 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Liewe Here, ek verstaan nie. Help my.
Terwyl Katinka probeer om die dood van haar man te verwerk, dring haar
seun se veranderde gedrag uiteindelik tot haar deur. Sy is verslae en
geskok deur die besef dat hy vasgevang is in omstandighede wat ook sy
lewe kan beëindig. Wanneer vrees die oorhand kry, wend sy haar tot die
Here. Here, U sê vir ons in Jesaja, die wat op U vertrou, kry nuwe
krag, hulle vlieg met arendsvlerke. En Here, nou het ons sulke vlerke
nodig.
Arendsvlerke vir Siebert is 'n eerlike maar deernisvolle verhaal van
liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa
Winckler.
Hierdie boek is die eerste fiksie boek vir volwassenes uit LAPA
Uitgewers se nuwe druknaam, LUCA, wat fokus op geestelike fiksie en
niefiksie. Arendsvlerke vir Siebert fokus op die impak van die verlies
van dood en ook hoe dwelmmisbruik 'n gesin beïnvloed.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R328
Discovery Miles 3 280
Southern Man
Greg Iles
Paperback
R440
R393
Discovery Miles 3 930
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R442
Discovery Miles 4 420
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R394
Discovery Miles 3 940
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.