Bippie se pad word onderbreek met haar onbeplande swangerskap, dus moet sy
nou ’n nuwe een soek. Sy maak 'n belofte teenoor die Here - sy sal nie weer ’n
man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Maar die man wat skielik
al onder haar voete is, Riekert Tredoux. Hy het lankal besluit hy wil nooit trou nie.
Toe hy en sy broer klein seuntjies was het sy ma hulle net so gelos en by die
voordeur uitgestap. So hy het allerhande issues. Sal Bippie haar belofte gestand
kan doen en Riekert wel wil trou?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!