Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Not currently available
Vereistes vir 'n Trouman (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R103
Discovery Miles 1 030
You Save: R7
(6%)
|
|
Vereistes vir 'n Trouman (Afrikaans, Paperback)
Series: Biljoenêrs van die Paarl, 3
(sign in to rate)
List price R110
Loot Price R103
Discovery Miles 1 030
You Save R7 (6%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Vandat Emily kan onthou, droom sy oor haar troudag: die ring, die rok,
die onthaal, die blomme. Sy het ook ’n lysie met die presiese vereistes
vir haar trouman gemaak. En Ryno Henning, hoe knieëknakkend sexy hy ook
al mag wees, voldoen nie aan ’n enkele een van hierdie vereistes nie.
Die stomende drome wat sy snags oor hom droom, sal dus net by drome bly.
Ryno het ’n oog vir ’n mooi vrou en Emily is een van die mooistes wat
hy nog gesien het, maar hy weet hy kan nie vir haar gee wat sy wil hê
nie. Trou en kinders kry is nie deel van sy toekomsplanne nie.
Dan, op ’n dag, hou Emily in die gietende reën stil om ’n hond te red
en kry nie haar motor weer aan die gang nie. Dis Ryno wat tot haar
redding kom. Sal haar troumanlysie en sy planne in hul pad bly staan of
sal die vonk tussen hulle die oorhand kry?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
Icebreaker
Hannah Grace
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
Broken Country
Clare Leslie Hall
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.