0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Fiction dealing with specific issues

Buy Now

Die Dag toe die Draak Kom - 'n Boek vir Seuns (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R95
Discovery Miles 950
You Save: R15 (14%)

Share your images

Die Dag toe die Draak Kom - 'n Boek vir Seuns (Afrikaans, Paperback)

Fanie Viljoen; Illustrated by Tumi K. Steyn

 (sign in to rate)
List price R110 Loot Price R95 Discovery Miles 950 You Save R15 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 15 working days

Die boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ’n situasie op te tree. Kevin is gek oor stories van die dapper prins van Arabia wat teen drake veg. Maar sy ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sê daar is ’n draak in hulle huis – een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Gelukkig leer Kevin net wat om te doen om homself te beskerm. 

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners