0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Science fiction

Buy Now

Nova Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R232
Discovery Miles 2 320
You Save: R38 (14%)

Nova Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback)

Fanie Viljoen

Series: Nova

 (1 rating, sign in to rate)
List price R270 Loot Price R232 Discovery Miles 2 320 You Save R38 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie.

Daar is geheime op Nova - gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel, besoekers uit die buitenste ruimte, Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens - en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en sy vriende het baie dinge deurgemaak en uitgevind. Maar daar is nog steeds vrae - en die Eindspel is nog op pad.

Die laaste twee titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in 'n omnibus beskikbaar:

Sterreloper

Lucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oë die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks. En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom. Hulle was ook eksperimente. Al verskil is, hulle was die suksesverhale ... Maar daar is geheime wat Lucas steeds nie ontrafel het nie. Wie is die geheimsinnige Sterreloper wat gereeld vir hom boodskappe stuur? Wat beteken die vreemde visioen wat hy in sy broer se oë gesien het? En waarom wil die grootkoppe van Nova-eenheid hom en sy vriende skielik met vakansie see toe stuur? Kan hulle werklik die vrede vertrou?

Eindspel

Lucas Niemand keer terug na Nova. Maar dan kom die skok: Sy vriende onthou glad nie meer van hulle ontmoetings met ruimtewesens of hulle spesiale kragte nie. Hulle weet ook nie waar Lucas al die tyd was nie - vasgevang in 'n nagmerrieagtige, donker ruimteskip waar aaklige goed met hom gebeur het nie. Die Eindspel het reeds begin, besef Lucas.

Maar sal hy uit die kloue van die donker ruimtewesens kan bly? Watter geheim dra Troy in hom? Waar kom die drie nuwe alien-tieners vandaan en wat wil hulle van Lucas hê? Hoekom vind Lucas nou eers van die Slaper uit - iemand wat nie is wie hy voorgee om te wees nie? Maar die belangrikste van al die vrae: Sal Lucas Niemand die skrikwekkende Eindspel oorleef ...?

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Nova
Release date: March 2019
Authors: Fanie Viljoen
Dimensions: 215 x 135 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 344
ISBN-13: 978-0-7993-9317-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Science fiction
Books > Children's Fiction & Fun > Science Fiction
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Children
LSN: 0-7993-9317-7
Barcode: 9780799393170

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

My review

Thu, 25 Mar 2021 | Review by: Hendrik V.

no review

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners