Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons
elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart
metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net
nie toe al besef nie.
Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in ’n
distopiese staat.
Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en
word ontplooi na die Front.
Een van hulle vermoor hul seksieleier.
Almal ontken hulle is skuldig.
Wie van hulle lieg?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!