Daar is rêrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge
wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel
laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker
loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in 'n nagmerrie!
Hierdie lekker boek vol grillerige stories is al vir meer as tien
jaar in druk en bly immergewild.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!