Twyfelbos is ’n meesleurende historiese roman wat afspeel in die
Overberge in die vroeë agtienhonderds.
Sophia Truter is getroud met sir John Truter. Sy het ’n afkeer van
die Kaap se vertoonsug, en ná die dood van haar jongste seun besluit sy
om weer te gaan boer. Dié keer begin sy klein, op ’n lap grond
anderkant die Kleinrivier – sonder slawe en voormans.
Algaande vind Sophia haar voete. Maar dan word iemand op die bokpad
anderkant die Akkedisberg vermoor.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!