In hierdie bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want
die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie.
Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron,
Helene de Kock, Keina Swart, Jaco Jacobs en vele meer skryf oor die
liefde in al sy vele gedaantes: moederliefde, onvoorwaardelike
liefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde,
liefde tot die dood toe ...
Want die liefde verdra alles, maar die
liefde het dikwels tande.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!