Die ontroerende verhaal van ’n jong ma wat haar seuntjie se dood moet
leer verwerk.
Die kunstenares Ragel Naudé is getraumatiseer ná die dood van haar
tweejarige seuntjie.Niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering
aan sy kort lewetjie. Sy en haar man dryf uitmekaar. Ragel besef dat sy
iets moet doen. Sy beland op ’n klein dorpie. Hier ontmoet sy ’n ma wat
net soos sy nie kan ophou treur nie. Saam leer die twee vroue
geleidelik wat die sin van lyding is en hoe God in Jesus kan troos.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!