Kan jy jou rug op jou verlede draai, jou foute vergeet en nuut begin?
Of leef jy vir die res van jou lewe onder die wolk van verhoudings wat
skeefgeloop het en verbintenisse wat jy nie kan verbreek nie? Die
gevolge van verkeerde keuses is vernederend en vernietigend. Dit
slaan jou tot jy omval. Maar God is ’n God van tweede kanse; Hy help
jou op en stuur jou na die plek waar jy eens gelukkig was, na mense
wat jou onvoorwaardelik liefhet. Die opvolg op Papierblomme.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!