In die opvolg op Debora en seuns is die fokus weer die lief en leed
van die Schlagerfeldts. Dis nou die 1960’s, en die hoofkarakter is
Debora se kleindogter, ook ’n Debora. Die 27-jarige dokter kom
terug na die Oos-Vrystaat om by haar pa in sy praktyk aan te sluit.
Maar dan ontmoet sy dr Tristan Murray en al haar voorgenome drome
stort ineen. Sy volg haar neef na Londen om haar wonde te lek, en
vind dat die pad van verlore liefde na geluk deur gevaar en
hartseer lei.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!