Duncan Weston, eienaar van Soeterwijn, voel of hy uit homself kan stap.
Hoe kan ’n mens alles hê en tog voel asof jy niks het
nie? ’n Vakansie weg van sy alledaagse roetine is wat hy
nodig het. In Rome wag Isabel Haasen hom by die lughawe in. Ondanks
haar kil houding voel Duncan intuïtief tuis in haar geselskap, maar
daar is iets wat sy wegsteek . . .
Drome het ook asem se karakters en intrige beloof om lesers te
boei en te betower. ’n Fyn genuanseerde verhoudingsroman vir
volwassenes.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!