In Plek van die bittermaan besluit die beeldskone Tessa, ’n
ongetroude enkelma, om met haar seuntjie stad toe te vlug waar sy
“anoniem” sal kan wees. Maar dis nie nie so maklik nie en sy word
voor hartverskeurende keuses gestel.
In Kamer van die stormwind moet die jong Jessica afskeid neem
van haar man wat ná ’n rugbybesering al maande in ’n koma is.
Maar ten spyte van die hartseer, bly sy steeds deel van die stroom van
die lewe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!