Anita Minnaar stem teen haar beterwete in tot ’n platoniese vriendskap
met die geskeide adonis Chris Bremer. Hulle is immers al twee
enkelouers van tieners en kan mekaar net ondersteun. Wie het gesê ’n
man en vrou kan nie net vriende wees nie?
Dan gaan die ondersteuning een nag te ver en hulle beland in mekaar se
arms.
Was dit ’n eenmalige gebeurtenis of sal hulle weer kan liefhê? En sal
Chris die trauma van sy huwelik met ’n dwelmverslaafde te bowe kan kom?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!