Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word.
Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds
verlief op daardie pragtige stuk grond: Die rondawel, die oopte, die
mooiste berge.
Hoekom is Milner, daardie omgesukkelde boer, dan so teen haar planne
gekant?
Sy sál haar nie deur hom van stryk laat bring nie, nie eens wanneer die
noodlot haar in sy opstal laat beland nie ...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!