Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Die Drie Weduwees (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R255
Discovery Miles 2 550
You Save: R95
(27%)
|
|
Die Drie Weduwees (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R350
Loot Price R255
Discovery Miles 2 550
You Save R95 (27%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Ami het geweet die dag gaan kom dat sy moet afskeid neem van Paul de
Jager, die afgetrede polisiegeneraal wat met mening teen alzheimers
baklei het.
Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet
met behulp van sy drie eksvroue na ’n onopgeloste saak uit die 1990’s
kyk.
Die drie weduwees, soos hulle genoem word, is aanvanklik ewe min lus om
aan Paul se versoek gehoor te gee. Wanneer ’n vyftienjarige seun van
Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn,
behoort daar tog iewers ’n leidraad te wees –
iets meer as die wit paneelwa wat daardie dag in die straat opgemerk is.
Met haar eerste besoek aan die Moot besef Ami sy is in die moeilikheid.
Hierdie storie gaan haar heel insluk en eers uitspoeg as die boomryke
buurt se laaste geheim blootgelę is.
Die drie weduwees is die vierde boek
in hierdie opwindende misdaadfiksiereeks. Dit volg op Minder as niks,
Die verkeerde vrou en Al wat tel, maar kan ook alleen gelees word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
The Match
Harlan Coben
Paperback
R398
Discovery Miles 3 980
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R418
R384
Discovery Miles 3 840
Polsslag
Marie Lotz
Paperback
(1)
R360
R321
Discovery Miles 3 210
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.