0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Buy Now

Op 'n Mooi Dag (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R259
Discovery Miles 2 590
You Save: R41 (14%)

Op 'n Mooi Dag (Afrikaans, Paperback)

Irna van Zyl

 (1 rating, sign in to rate)
List price R300 Loot Price R259 Discovery Miles 2 590 You Save R41 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie. Was Louw in ’n ongeluk, het sy ’n affair, is sy ontvoer, aangerand, of erger, in die sandduine en bosse van die Kaapse Vlakte vir dood agtergelaat? Of het dit met hulle groot bekgeveg die oggend te doen?

Toe breek die nuus van ’n man wat in ’n Kaapse hotel vermoor is. Dieselfde hotel waar Louw was. Dieselfde aand as wat sy verdwyn het. Dieselfde man wat vroeër dié dag die gasspreker by haar werk was. Het Louw iets met die moord te doen en vlug sy nou? Die polisie dink so. Of hou die verdwyning verband met haar ma wat een-en-twintig jaar gelede voor hulle huis in Tamboerskloof met motor en al gekaap is? ’n Voorval wat vir Louw ’n groot sielkundige knou gegee het.

Deur al die vrae en groeiende paniek, weet Kristien Louw is in die moeilikheid en sy moet haar red.

General

Imprint: Penguin Books
Country of origin: South Africa
Release date: September 2021
Authors: Irna van Zyl
Dimensions: 215 x 152 x 28mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 328
ISBN-13: 978-1-4859-0443-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Crime
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Drama
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-4859-0443-9
Barcode: 9781485904434

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Wed, 6 Jul 2022 | Review by: Anne-Marie V.

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners