0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian Religious Experience

Not currently available

Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R83
Discovery Miles 830
You Save: R17 (17%)

Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus (Afrikaans, Paperback)

J. Fletcher Ray

 (sign in to rate)
List price R100 Loot Price R83 Discovery Miles 830 You Save R17 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Oordink die waarheid en doel van Jesus se dood en opstanding.

Terwyl hy herstel van ’n wond wat hy in die Eerste Węreldoorlog opgedoen het, ontdek ’n soldaat wat in die Midde-Ooste gestasioneer is een van die mees opspraakwekkende argeologiese vondste in eeue. Omstandighede keer egter dat hy dit verder kan ondersoek. Maar een aand in 1920 maak hy die houtkissie oop en ontdek binne-in ’n stuk perkament, drie spykers en die beentjies van ’n man se regterhand. En so ontvou die verhaal van Scipio Martialis, ’n Romeinse soldaat uit Christus se tyd; die verhaal van die man wat vir Jesus Christus gekruisig het.

Die hand wat die spykers ingeslaan het voer jou mee op ’n man se aangrypende reis deur die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis van die węreld. Skrywer J. Fletcher Ray teken Jerusalem in die eerste eeu na Christus en vertel hoe die geboorte, lewe en dood van Jesus gewone mense deel gemaak het van God se groot plan vir die verlossing van die mensdom. Elkeen wat daardie Vrydag op Golgota was, kon nie anders as om geraak te word deur Jesus se dood nie. Veral nie die Romeinse soldaat wat die spykers in Jesus se hande en voete moes inslaan nie.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Hand that Drove the Nails

General

Imprint: Christian Art Books
Country of origin: South Africa
Release date: May 2006
Authors: J. Fletcher Ray
Dimensions: 212 x 136 x 19mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 199
ISBN-13: 978-1-86829-493-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian religious experience > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian religious experience > General
Books > Christianity > Christian Religious Experience
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian Fiction
Books > Christianity > Christian Fiction
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-86829-493-5
Barcode: 9781868294930

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners