0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > True stories > Endurance & survival

Not currently available

Van Skoolbank Tot Bordeelbed (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R223
Discovery Miles 2 230
You Save: R27 (11%)

Van Skoolbank Tot Bordeelbed (Afrikaans, Paperback)

Jaco Hough-Coetzee, Elaine Kruger

 (sign in to rate)
List price R250 Loot Price R223 Discovery Miles 2 230 You Save R27 (11%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Gebasseer op ‘n ware verhaal van geloof en oorwinning.

As 16-jarige vlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, ʼn vriend van haar broer, wat haar aan ʼn bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.

Na ʼn haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na ʼn raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.

Van Skoolbank Tot Bordeelbed is ʼn spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.

In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit ʼn Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.

General

Imprint: Jonathan Ball Publishers SA
Country of origin: South Africa
Release date: February 2015
Authors: Jaco Hough-Coetzee • Elaine Kruger
Dimensions: 233 x 151 x 16mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 221
ISBN-13: 978-0-908387-52-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Fiction > True stories > Endurance & survival
Books > Fiction > Local Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Biography
Promotions
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Biography
LSN: 0-908387-52-0
Barcode: 9780908387526

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners