Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Zackie Mostert En Die Skreeusnaakse Plan (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R138
Discovery Miles 1 380
You Save: R22
(14%)
|
|
Zackie Mostert En Die Skreeusnaakse Plan (Afrikaans, Paperback)
Series: Zackie Mostert, 18
(sign in to rate)
List price R160
Loot Price R138
Discovery Miles 1 380
You Save R22 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal
nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie
is, gebeur altyd iets opwindends ...
Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan. Maak gereed om te ROL VAN DIE
LAG! 'n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou 'n groot talentkompetisie. Wie
kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die
wenner kry 'n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag
om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te
vertel - en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten
minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel! Maar Anton is vasbeslote
om ook aan die kompetisie deel te neem. En hy gaan seker maak Zackie en
Vincent staan nie 'n kans om te wen nie …
'n Humoristiese, toeganklike reeks boeke geskik vir beginner- en
intermediêre lesers. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies,
avontuur, gesinne.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.