Die surfer-meisie Simone, die wulpse huisvrou Andrea en die
gesofistikeerde weduwee Maggie is vreemdelinge vir mekaar. Maar op
’n dag wat die lewe hul al drie platgeslaan het, bring die noodlot
hulle in ’n ou kombi byeen en so begin ’n onwaarskynlike maar
besonderse vriendskap. Wie sou kon raai dat hul liefdes en verliese
toe nie so verskillend is nie? Saam trotseer die drie vroue die
hoogwater in hul lewe, hoe hakke en al.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!