Dirk Aruseb was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis
kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte begin
die eerste van Dirk se lewenslesse: wees nederig, geduldig, en genadig.
Vind jou eland, tem jou janfiskaal.
Rooisand speel af in Namaland – van Duits-Suidwes-Afrika tot
die Kaapkolonie – vanaf 1904 tot 1922. Dit is ’n epiese oorlogsroman
wat strek van Tsumeb tot Upington, van Windhuk se interneringskampe tot
die droë rivierlope van die Visrivier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!