|
Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction
|
Buy Now
Skilderkrans (Afrikaans, Paperback)
Price: R304
Discovery Miles 3 040
|
|
|
Skilderkrans (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R304
Discovery Miles 3 040
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
’n Land in wording, ’n oorlog wat dreig, ’n kruispad kans-ontmoeting
wat alles verander.
Dit is 1899. Oorlog tussen Brittanje en die Boere Republieke lyk
onafwendbaar. Magdalena se familie verlaat die Kaap Kolonie vir die
Oos-Vrystaat sodat haar pa vir die Republieke kan baklei. Jacobus se
familie, en sy vriend Henog, is weer op pad Kolonie toe, juis om die
oorlog te probeer ontglip. Die twee trekke se paaie kruis by die
Leeurivier, ’n ontmoeting wat ’n onherroeplike invloed op die res van
Magdalena, Jacobus en Henog se lewens sal hê.
Van hulle vestiging op Nooitgedacht tot die eerste skote by die Slag
van Stormberg, van guerrilla-oorlogvoering met die Boere kommando’s,
tot die Britse verskroeide aarde beleid, van die konsentrasiekampe tot
die poging om te hervestig na die oorlog; deur alles en meer sal hulle
’n pad moet oopkap om hul plek in hierdie onstuimige land te vind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Storm Tide
Wilbur Smith, Tom Harper
Hardcover
R559
R501
Discovery Miles 5 010
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn
Hardcover
(2)
R554
R496
Discovery Miles 4 960
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R483
Discovery Miles 4 830
Crossfire
Wilbur Smith, David Churchill
Hardcover
R399
R362
Discovery Miles 3 620
The Familiar
Leigh Bardugo
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
Vengeance
Wilbur Smith, Tom Harper
Hardcover
R399
R319
Discovery Miles 3 190
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.