|
Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Op pad na 'n klooster in die sneeu (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R312
Discovery Miles 3 120
You Save: R38
(11%)
|
|
|
Op pad na 'n klooster in die sneeu (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R350
Loot Price R312
Discovery Miles 3 120
You Save R38 (11%)
Expected to ship within 17 - 22 working days
|
'n Jong man op pad na 'n klooster in Frankryk word deur sy familie
aangeraai om eers 'n verlangse oom in Parys op te soek. Adelbert van
Breda was 'n senior priester in die Katolieke Kerk wat dekades gelede
Parys toe getrek en hom tot die Katolisisme bekeer het.
Miskien sal oom Adelbert hom van raad en van wyse insig kan voorsien.
Sy hartsbegeerte is om sy saai, voorstedelike lewe op te gee en iewers
in die stilte 'n asketiese bestaan te kan voer.
Terwyl om Adelbert laat een aand tee in 'n stokou Russiese koperkoker
brou, begin die afgetrede priester van sy eie pelgrimstogte
vertel.
'n Veelvlakkige, teer roman oor selfontdekking, geloof en vriendskap.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R350
R323
Discovery Miles 3 230
Southern Man
Greg Iles
Paperback
R440
R393
Discovery Miles 3 930
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R364
Discovery Miles 3 640
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
The Passenger
Cormac McCarthy
Paperback
R123
Discovery Miles 1 230
New Times
Rehana Rossouw
Paperback
(1)
R280
R259
Discovery Miles 2 590
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.