Radbraak is Jolyn Phillips se digdebuut in Afrikaans. In dié
digbundel verbrokkel sy taal, draai sy die rug op haar vel-taal,
‘radbraak’ sy haar eie taal. Dit is die enigste medium wat sy het,
maar sy breek dit, sy vernuwe dit, sy ont-taal dit. Phillips is ’n
nuwe stem in Afrikaans – soms liries maar deurgaans skreiend
en ook uitdagend.
Volgens bekroonde digter Petra Müller is Radbraak ’n
‘klein aardbewing van ’n bundel’.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!