|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
|
Buy Now
Tippie Graad 1 Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe)
Loot Price: R199
Discovery Miles 1 990
You Save: R51
(20%)
|
|
|
Tippie Graad 1 Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe)
(sign in to rate)
List price R250
Loot Price R199
Discovery Miles 1 990
You Save R51 (20%)
To be released on 17 November 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Wednesday, 26 Nov 2025 and Tuesday, 2 Dec 2025.
|
Die Tippie Leesprogram is ontwerp met die Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Onderrig- en
Assesseringsplan (OAP) as riglyn. Die leermateriaal in hierdie gids is
spesifiek vir die Departement van Basiese Onderwys saamgestel en die
gids dien as ’n riglyn vir die gebruik van dié spesifieke leermateriaal.
Elke Tippie Onderwysersgidse sal onderwysers toerus met omvattende en
praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan
toepas. Die tekste in die program is ouderdomstoepaslike en kultureel
relevante, wat uiteenlopende agtergronde en ervarings van
Suid-Afrikaanse leerders weerspieël en terselfdertyd ’n verband tussen
lees en die werklike wêreld bevorder.
Die Tippie Leesprogram gebruik ’n holistiese benadering en maak van die
volgende 8 kernkomponente gebruik: Klankkaarte, Handskrifkaarte,
Bundel, Muurkaarte, Grootboeke, Gegradeerde leesboeke, Kernleser,
Flitskaarte
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.