Samantha Loots se man verlaat haar vir sy sekretaresse nadat sy nie vir
hom ’n kind kon gee nie.
Hartgebroke en vasberade om nooit weer ’n man in haar lewe toe te laat
nie vertrek sy na die Kanarie-eilande vir ’n drie maande lange
navorsingsprojek.
Daar probeer Raymond Visser sy bes om haar van haar voorneme te laat
vergeet …
Sal sy die pynlike letsels van haar huwelik en kindertyd kan vergeet en
Raymond toelaat om haar nuwe lewensvreugde te gee?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!