0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing

Buy Now

Net Mooi Fine (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R192
Discovery Miles 1 920
You Save: R48 (20%)
Net Mooi Fine (Afrikaans, Paperback): Lanie van Reenen

Net Mooi Fine (Afrikaans, Paperback)

Lanie van Reenen

Series: C'est La Vie, 2

 (sign in to rate)
List price R240 Loot Price R192 Discovery Miles 1 920 You Save R48 (20%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 21 working days

Iets heerliks gebeur. Dis asof ek nie meer Lanie-op-’n-fiets op ’n mission is nie, maar een word met die natuur om my; of ek nog van altyd af hier was, hier hoort. Asof die lewe nog altyd eenvoudig was. Ek klim af en gaan lÍ op my rug en kyk deur die herfsblare wat goud aan die bome hang tot by die ysblou lug ver bo. Ek wil iets gee, iets sÍ…

Net mooi fine is die opvolg van Lanie van Reenen se suksesvolle boek C’est la Vie. Hierin beskryf sy wat gebeur het sedert haar hotelprojek in Frankryk gefaal het; hoe sy die nuwe realiteite van haar eie gestroopte lewe te bowe moet kom terwyl sy ook die verwerende ch‚teau moet probeer red of verkoop.

Op haar pad na heling onderneem Lanie vele avonture: soms alleen per fiets, soos wanneer sy die Camino Portuguese voltooi; maar ook te voet, soos die tog na die berg Everest se basiskamp wat sy ter wille van liefdadigheid onderneem.

In hierdie ontroerende omstandighede ontstaan die vraag: Wat is die somtotaal van verlies? En hoe groot is die wins wat verlies tot gevolg kan hÍ as jy bewustelik daarmee omgaan, sodat ʼn mens ten slotte kan sÍ: “Eintlik is alles net mooi fine”?

General

Imprint: Penguin Random House South Africa
Country of origin: South Africa
Series: C'est La Vie, 2
Release date: April 2019
Authors: Lanie van Reenen
Dimensions: 230 x 152 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 152
ISBN-13: 978-1-77609-457-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > General
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing > General
Books > Biography > General
Books > Travel > Travel writing > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > BiografieŽ
Books > Afrikaans > Reis
Books > Local Author Showcase > Biography
LSN: 1-77609-457-3
Barcode: 9781776094578

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners