Het Heiberg. Die weggooikind wat Verlangekraal se naam sou verewig. Sy
het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat
geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Net meneer Doep het
tussen haar en die verderflike skoolhoof meneer Erlank gestaan.
Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer Het
Heiberg se kant van die saak. Wie in haar lewe saak gemaak het en wat
in haar gedagtes omgegaan het. Dit vertel bowenal hoe sy oorleef het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!