0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Not currently available

Gekoopte Leuens (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R187
Discovery Miles 1 870
You Save: R28 (13%)

Gekoopte Leuens (Afrikaans, Paperback)

Lien Roux-de Jager

Series: Kalli Krynauw, 2

 (sign in to rate)
List price R215 Loot Price R187 Discovery Miles 1 870 You Save R28 (13%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Kalli Krynauw, die forensiese psigofisioloog wat lesers in Donker leuens leer ken het, is terug. Die teisterende drome ook, maar hierdie keer droom sy van bloed. Want daar is bloed, te veel daarvan. En lyke. En liefde.Sy bevind haar in die skilderagtige boslandskap rondom Pelgrimsrus in ’n luukse vakansieoord, aanvanklik net as geselskap vir haar modelsuster, Madelein, wat die nuwe gesig van ’n bekende skoonheidsreeks is. Maar die oggend ná ’n spoggerige funksie by die oord het Madelein soos ’n groot speld verdwyn en Kalli word verdink dat sy iets daarmee te doen gehad het. Is daar weer dwelms betrokke? En is dit steeds die kartelbaas Bololo se werk? Werk die polisie en die hof saam met die misdadigers of die slagoffers? Dit is wat Kalli met haar leuenverklikker in hierdie vasbytervaring moet vasstel. Maar soms is ’n leuenverklikker nie genoeg nie.En hoe is Brink, die man wat steeds Kalli se hart in sy hande hou, by hierdie saak betrokke hy met die staalblou oë, die kierie en die deursettingsvermoë wat vir niks stuit nie?

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Kalli Krynauw, 2
Release date: July 2013
Authors: Lien Roux-de Jager
Dimensions: 197 x 129 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 303
ISBN-13: 978-0-7993-6140-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Adventure
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Crime
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Drama
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Thriller
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 0-7993-6140-2
Barcode: 9780799361407

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners