Toe Daan van der Walt, ’n eerstydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai sy
vervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding van
Meester Yang moet Daan tai chi doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maar
daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry
voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta,
sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het.
In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne
lewe met ’n fyn lem oopgevlek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
My review
Fri, 15 Jun 2018 | Review
by: Christelle F.
Briljant ! n Vars, nuwe stem. saam met daan gaan jy lag, huil, filosofeer en stoei.
Did you find this review helpful?
Yes (1) |
No (0)
Wonderlik
Wed, 11 Sep 2019 | Review
by: Debbie L.
Een van die beste Afrikaanse boeke wat ek in 'n baie lang tyd gelees het. Uitstekend geskryf, boeiend, hartroerend, humoristies, hartseer, lieflik.
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)