Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke
na die parkie om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie
Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie
mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in ’n boom
vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val
uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld!
'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste
karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!