Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Bessie se Hangkasbiblioteek (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R242
Discovery Miles 2 420
You Save: R125
(34%)
|
|
Bessie se Hangkasbiblioteek (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R367
Loot Price R242
Discovery Miles 2 420
You Save R125 (34%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day.
|
Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem,
op ’n kleinhoewe buite Bloemfontein. 1974 was tot dusver nie ’n goeie
jaar nie, en om alles te kroon is oorlede Stefaans se welgestelde broer
en sy jong neus-in-die-lug vrou op pad om te kom
kuier.
Bessie ontferm haar oor al wat kind en dier is in die gemeenskap. Sy
meng ook graag by ander se sake in wanneer dit lyk asof Dominee of
Gezina, die nuwe voorsitster van die sustersvereniging, nie hul kant
bring nie.
Wanneer die veertienjarige Annatjie de Villiers weer een Sondag ná kerk
langs die treinspoor staan en flikkers gooi vir al wat ’n treindrywer
is, besluit Bessie om die meisiekind ’n boek in die hand te stop sodat
sy kan léér waar babas vandaan kom.
Bessie se hangkasbiblioteek is propvol heimwee en humor, met
uiteenlopende karakters net so kleurryk soos die boeke in Bessie se
spaarkamerhangkas. Madelein Rust op haar beste!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R328
Discovery Miles 3 280
Southern Man
Greg Iles
Paperback
R440
R393
Discovery Miles 3 930
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R442
Discovery Miles 4 420
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R394
Discovery Miles 3 940
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.